V O O R U I T S I G T E

Get the latest news here!

NUUSBRIEF 2002

    Wil jy 'n sexy wyn maak?

Once again we're heading for a new season and are finishing off our books of the past one.  We are thankful to report all payments have gone through and everybody seems happy.  Ons kon selfs 'n wynmaker in oestyd uit die knyp help met 'n laat blok.

Although a number of tonnes of those on our books were not sold through the GrapeNet system, we strive to find buyers for all.  Dit sal egter altyd 'n tendens wees en ons kan net mik om op die "traded" gedeelte van tonne die omset te laat groei.  Dit is dus belangrik dat boere so vroeg as moontlik hul druiwe aan soveel as moontlik kopers blootstel.

Die hoeveelheid tonne deur ons boeke het egter weereens verdubbel.

Some statistics on trading this past season

Prices of grapes offered by farmers ranged between:

CULTIVAR PRICE (R)
Cabernet 4 000 - 7 500
Cinsaut 2 000 - 3 000
Chenin Blanc 500 - 1 500
Merlot 4 000 - 8 000
Pinotage 4 000 - 6 000
Sauvignon Blanc 1 500 - 3 600
Shiraz 4 000 - 6 500

Chenin Blanc - Wat almal gedink het die Swart Skaap is, is besig om  uitstekende potensiaal te toon.  Die gemiddelde prys het vir 3 jaar in 'n ry elke jaar gestyg.   

Vir die nuwe seisoen - Groot tekorte op die gebied van Chenin Blanc en Shiraz (coastal region)

Our aim at GrapeNet is to establish long term relationships between Farmers and Winemakers.  Farmers must be flexible and give the buyers the opportunity for input in the growing process.

Ons het reeds aanbiedinge gekry vir die blokke wat gelys is op die Internet vir volgende jaar se oes, gaan kyk gerus na ons opgegradeerde webtuiste by www.GrapeNet.co.za as jy wil uitvind hoe om 'n sexy wyn te maak.

_______________________________________________________________

NUUSBRIEF 2001

Round three with GrapeNet

Wyndruiwe oorproduksie!

Binne die volgende drie jaar gaan rooi druif produksie meer as verdubbel.  Dit sal noodgedwonge 'n nadelige uitwerking op die prys in die mark hê.

Dit is dus belangrik dat boere nou reeds hul druiwe aan soveel moontlike kopers bloodstel.

Die fokus in die mark skuif na kwaliteit - hoë waarde, lae produksie blokke!

Our aim at GrapeNet is to establish long-term relationships between Farmers and Winemakers.  Farmers must be flexible and should give the buyers the opportunity for input in the growing process. 

During the past season things started slow as usual.  Farmers were reluctant to submit their quality blocks.  At first they only presented their bulk.  The buyers on the other hand were from early on searching for five star grapes.  We didn't come across any real stumbling blocks this past season.

Here and there we had some specific preferences from buyers and farmers, which we tried to accommodate.  Some statistics on trading in December 2001.

Die grootste enkele koper het R120 000 se druiwe vanaf twee verskillende boere gekoop.  Ons het vyf suksesvolle kopers en 8 suksesvolle verskaffers in totaal gehad.  11 verskillede blokke is verhandel.  Die hoogste prys was vir Pinotage teen R6 700 per ton, en die laagste prys was vir Chenin Blanc teen R400 per ton.

Prices of grapes offered by farmers ranged between Pinotage R2 500, Cabernet R2 500 -  R6 500, Merlot R2 800 - R6 000, Shiraz R2 800 - R6 700, Sauvignon Blanc R1 800 - R2 600, Chenin Blanc R400 - R1 800.

Meeste boere is bang vir wat die koöperasie gaan doen en is nie bewus van die magdom kopers daar buite nie.  Die boer moet egter sy huidige kopers (insluitende die koöperasie) aanmoedig om sy duiwe op GrapeNet te koop.  Sodoende sal die verskillende kopers gedwing word om regverdige kwaliteit- en mark verwante pryse te betaal.  Die koper wat bereid is om die meeste te betaal sal outomaties die druiwe koop. 

Hoekom 'n Internet veiling bo die konvensionele verkoop transaksie kies?  By 'n veiling is dinamiese prysvasstelling die sleutel beginsel.  Dit is die prys wat die mark bepaal vir die druiweproduk.  Met ander woorde,  die hoogste prys wat die beste koper bereid is om te betaal.  Deur u druiwe op die GrapeNet stelsel te sit, skep ons vir u as boer sy minimum prys en laat kopers toe om die markverwante prys te beding.  Sodoende is daar voordele vir beide die koper en verkoper.  Die boer ontvang 'n kompeterende prys en die koper bepaal hoeveel hy gaan betaal (What the market will bear!).  Om dié voordele te geniet as Verkoper en vir die eerste keer jou druiwe op 'n dinamiese manier te bemark, plaas u duiwe op hierdie webblad.  Gebruik die vorm of skakel 021 - 874 1020.